Скачать книгу

в формате FB2  

Скачать

в формате EPUB  

Скачать

в формате RTF  

Скачать

в формате PDF  

Скачать

в формате TXT  

Скачать
1,0 rating

‘n Soeke van Helde

Морган Райс

Die Towenaar se Sirkel het al die bestanddele vir ‘n onmiddellike sukses: sameswerings, teën-sameswerings, raaisels, dapper ridders, en ontluikendede verhoudings oorlaai met gebroke harte, misleiding en verraad. Dit sal sorg vir ure se vermaak, en geskik vir alle ouderdomme. Aanbeveel vir die permanente biblioteek van al fantasie lesers. Books En Movie Reviews, Roberto MattosDie #1 Besverkoper, met meer as 500 vyf ster resensies op Amazon! Van #1 Besverkoper skrywer kom die debuut van ‘n skitterende nuwe fantasie reeks. ‘N SOEKE VAN HELDE (Boek #1 IN DIE TOWENAAR SE SIRKEL) handel oor die epiese mondigwording verhaal van een spesiale seun, ʼn veertien jarige van ‘n klein dorpie op die buitewyke van die Koninkryk van die Ring. Die jongste van vier, die minste gunsteling van sy pa, gehaat deur sy broers, Thorgrin besef dat hy anders is as die ander. Hy droom daarvan om ʼn groot vegter te word, om by die Koning se manne aan te sluit en die Sirkel te beskerm teen die hordes kreature aan die ander kant van die aardtrog. Met sy mondigwording en verbied deur sy pa om te probeer aansluit by die Koning se Legioen, weier hy om nee te aanvaar as antwoord: hy vertrek alleen, vasbeslote om sy weg te dwing tot in die Koning se Hof en ernstig opgeneem te word. Die Koning se Hof wêmel met sy eie familie dramas, magstryd, ambisies, jaloesie, geweld en verraad. Koning MacGil moet ‘n opvolger kies tussen sy kinders, en die antieke Bestemmings Swaard, die bron van al hulle mag, is steeds onaangeraak, wagtend vir die geskose een om op te daag. Thorgrin daag op as ‘’n buitestaander en veg om aanvaarding, en om by die Koning se Legioen aan te sluit. Thorgrin kom tot die besef dat hy geheimsinnige kragte besit wat hy nie verstaan nie, dat hy oor n spesiale geskenk beskik, en ‘’n spesiale bestemming het. Teen alle verwagtinge in raak hy verlief op die koning se dogter en soos hulle verbode liefde ontluik, besef hy dat hy kragtige teenstaanders het. In sy stryd om sin te maak van sy kragte, neem die koning se towenaar hom onder sy vlerk en vertel hom van ‘n moeder wat hy nooit geken het nie, in ‘n land ver weg, anderkant die aardtrog, selfs anderkant die land van die Drake. Voor Thorgrin kan onderneem om uit te gaan en die vegter te word waarna hy hunker, moet hy sy opleiding voltooi. Dit mag egter kortgeknip word, waneer hy aangedrewe word te midde van koningklike sameswerings en teen sameswerings, die tipe wat sy liefde kan bedreig en hom ten gronde laat–en die hele koningkryk met hom. Met sy gesofistikeerde wêreld-bou en karakteriseering, is ‘n SOEKE VAN HELDE, ‘n epiese verhaal van vriende en verliefdes, van mededingers en minnaars, van ridders en drake, van intriges en politieke gekonkel, van mondigwording, van gebroke harte, van misleiding, ambisie en verraad. Dit is n verhaal van eer en moed, van lot en bestemmings, van towery. Dit is ‘n fantasie wat ons in ‘n wêreld inneem wat ons nooit sal vergeet nie en wat verwelkom sal word deur alle ouderdomme en geslagte. Dit is 82, 000 woorde. Boeke #2–#17 in die reeks is ook nou beskikbaar! (N) vermaaklike epiese fantasie. -Kirkus Resensies Die begin van iets merkwaardig is daar. San Francisco Boek Resensie Aksie-belaai.. Rice se skrywe is solied en die uitgangspunt interessant. Uitgewers Weekliks n Begeesterde fantasie.. dit is net die begin van wat belowe om ‘n epiese jong volwasse reeks te wees. -Midweste Boek Resensie

Морган Райс, ‘n Soeke van Helde — скачать в fb2, txt, epub или pdf

Читать «‘n Soeke van Helde » онлайн


Метки: , , , ,

Рубрики: Зарубежное фэнтези, Книги про волшебников

Комментарии ()

ВСЕ КНИГИ АВТОРА

Ещё несколько книг Моргана Райс

  • Morgan Rice, Von Drachen Geboren
  • Morgan Rice, La corona dei draghi
  • Morgan Rice, L’anello dei draghi
  • Morgan Rice, Ring der Drachen
  • Morgan Rice, Krone der Drachen
  • Morgan Rice, Angriff der Tapferkeit
  • Morgan Rice, L'Anneau des Dragons
  • Morgan Rice, Le Fils des Dragons
  • Morgan Rice, La figlia dei draghi
  • Morgan Rice, Il trono dei draghi
  • Morgan Rice, Drakriket
  • Morgan Rice, Uma Jóia Para Realezas
  • Morgan Rice, El Reino de los Dragones
  • Morgan Rice, Een Juweel Voor Vorsten
  • Morgan Rice, Thron der Drachen
  • Morgan Rice, Solo los Destinados
  • Morgan Rice, Reich der Drachen
  • Morgan Rice, Le Trône des Dragons
  • Морган Райс, Von Königen und Zauberern: Eine Kurzgeschichte
  • Морган Райс, Re e Stregoni: Un Racconto Breve

Другие книги в нашей библиотеке

Боевики
Детективы
Детские книги
Домашние животные
Любовные романы